Nuwe

のぼり旗 モンブランプリンのぼり NUWE グッズプロ
のぼり旗 モンブランプリンのぼり NUWE グッズプロ

グッズプロ

一枚一枚、職人の目で仕上げる美しいのぼり自社設備で丁寧に印刷・仕上げ。生地の目を生かした高精細プリントで、色の深みと艶やかさにこだわりました。たった1枚で店頭の空気が変わる風にはためくたび、色が“動く”。視線を集め、用件を伝え、写真にも残る。のぼり旗は手軽で扱いやすく、多くのお店で活用されています。並べるだけで統一感カラーを交互に、もしくは同色で揃えるだけでお店のトーンが整います。季節・業種ごとの入れ替えも簡単。 店舗外観の印象がガラリと変わります交互に並べて華やか、統一感UP風にはためくたびに目を引く、高発色プリント。店頭の印象づくりに最適で、入店率アップが期待できます。使う場所に“ぴったり”合わせるチチ位置・サイズ変更に対応。のぼり/横幕のセット展開もOK。店前・イベント会場・屋内外、用途に合わせて最適化します。名入れ・ロゴ入れ店舗名やロゴを入れて“自分だけののぼり”に。認知向上や予約促進に役立ちます。デザイン依頼経験豊富なデザイナーが、目的に沿って最適なデザインをご提案。メモや手描き原稿からでもOK。入稿形式いろいろ入稿のぼりは Illustrator / Photoshop / Affinity / Canva に対応。テンプレートを入手多彩なオプションチチ位置・棒袋縫い・補強縫製・フリルなど、仕様を自由に選べます。仕様・加工の詳細約88%が「また利用したい」発色のきれいさ・使いやすさで高評価。アンケートでは88.1%のお客様が再利用意向と回答。※ 当社継続アンケート(Googleフォーム/回答59件)の結果です。環境配慮のインクを採用スイスのエコテックス®『ECO PASSPORT』認証インクを使用。安心と品質、そして持続可能性を両立しています。似ている他のデザインスペック印刷フルカラーダイレクト印刷重量約80g素材のぼり生地:ポンジ(テトロンポンジ)[おすすめ]丈夫で高級感のあるトロピカル生地に変更可能(裏抜け減)チチポールを通す輪。チチの色変更も可能対応ポール例:最大全長3m、直径2.2cm/2.5cmポール・注水台は別売り:スタートセット包装個別包装(PE袋)/包装時:約20×25cm横幕に変更決済時の備考欄に「横幕の画像確認希望」とご記入ください縫製四辺ヒートカット仕上げ。四辺補強縫製・棒袋縫いに対応 防炎加工+2営業日。防炎加工・商標保護されているデザインは、権利者の許可がある場合のみ使用できます。・誤解を招く表記(例:AED非設置なのに表示など)は使用できません。・屋外向け薄手生地。寿命目安:約3?6ヶ月(使用環境により変動)。・荒天時は屋内退避で長持ち。濡れたまま放置は色ムラ・色移りの原因。・約3ヶ月ごとのデザイン更新がおすすめ。・洗濯・アイロンは可能ですが、色落ち等にご注意ください(自己責任)。場所に合わせてサイズを選べますサイズの選び方お届けの目安

詳細はこちら
※メーカー欠品中※ 大光電機 アウトドアライン照明 L=1500タイプ LLY7066NUWE 工事必要
※メーカー欠品中※ 大光電機 アウトドアライン照明 L=1500タイプ LLY7066NUWE 工事必要

照明専門店ルミエール

メーカー希望小売価格はメーカーカタログに基づいて掲載しています

詳細はこちら
※メーカー欠品中※ 大光電機 アウトドアライン照明 L=500タイプ LLY7064NUWE 工事必要
※メーカー欠品中※ 大光電機 アウトドアライン照明 L=500タイプ LLY7064NUWE 工事必要

照明専門店ルミエール

メーカー希望小売価格はメーカーカタログに基づいて掲載しています

詳細はこちら
※メーカー欠品中※ 大光電機 アウトドアライン照明 L=1000タイプ LLY7065NUWE 工事必要
※メーカー欠品中※ 大光電機 アウトドアライン照明 L=1000タイプ LLY7065NUWE 工事必要

照明専門店ルミエール

メーカー希望小売価格はメーカーカタログに基づいて掲載しています

詳細はこちら
'n Nuwe dag
'n Nuwe dag

楽天Kobo電子書籍ストア

Lukas met sy donker, broeiende oe en sy stiltes is nie die soort man vir wie mens geheime durf hou nie. En Lena het 'n pynlike geheim wat haar folter, maar dis haar geheim.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Oorheers Susan. Nuwe speelding
Oorheers Susan. Nuwe speelding

楽天Kobo電子書籍ストア

Susan, nadat sy universiteit voltooi het, gaan na haar eerste werk, 'n werk wat verskaf word deur 'n familievriend, Robert, wat nog altyd 'n spesiale begeerte na sy vriend se dogter gehad het.

Hierdie spesiale wens is om Susan onder sy oorheersing te kry...

Nuwe speelding (erotiese oorheersing) is 'n roman met 'n sterk BDSM erotiese inhoud en op sy beurt 'n nuwe roman wat deel uitmaak van die Erotic Domination-versameling, 'n reeks romans met 'n ho? romantiese en erotiese BDSM-inhoud.

Dit is ook die derde deel van die nuwe reeks, Oorheers Susan, waar ek die avonture van Susan in haar faset van voorlegging sal vertel.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Nuwe drome
Nuwe drome

楽天Kobo電子書籍ストア

cecilia nortje is bekend vir die diepte in haar romanses, en die eg menslike verhoudings tussen die karakters.hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van cecilia se vorige romanzas, die weddenskap, toekomsbelofte en net 'n stukkie papier.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Wanneer die nuwe dag breek
Wanneer die nuwe dag breek

楽天Kobo電子書籍ストア

Toe die jong Elfie en die w?reldwyse Renier die eerste maal ontmoet, het hul albei geweet hulle het hul lewensmaat gevind. Maar hulle moes eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kon waardeer . . .
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Gert & Joey Nuwe lig op ’n raaisel van dertig jaar
Gert & Joey Nuwe lig op ’n raaisel van dertig jaar

楽天Kobo電子書籍ストア

Vir Suid-Afrikaners het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff. In die dertig jaar sedert die tragiese verdwyning van ses jong skoolmeisies en die dramatiese skietdood van die land se berugste egpaar, hang onbeant- woorde vrae steeds in die lug. Die makabere raaisels wat hulle agtergelaat het, het nie saam met hulle gesterf nie.
Joernalis Pieter van Zyl gee in hierdie boek, waarvoor hy eksklusiewe toegang tot Huisgenoot se uitgebreide argief gehad het, ’n volledige oorsig oor die? voortslepende sage. Rolspelers wat direk by die saak betrokke is en was, se insigte en ervarings word betrek om opnuut sin van die tragedie te probeer maak. Naasbestaandes van die meisies wat verdwyn het, asook die? van Van Rooyen en Haarhoff, is deur die skrywer genader. Kenners, waaronder sielkundiges, kriminoloe?, baasspeurders, handskrifontleders en selfs sieners, verskaf ’n sonderlinge blik op die gebeure wat by Suid-Afrikaners bly? spook.
Die tragedie verkry ’n nuwe dimensie wanneer dit beskou word teen die agtergrond van Suid-Afrika drie dekades gelede. Dit blyk ook dat Van Rooyen en Haarhoff nie in isolasie kon optree nie, maar waarskynlik deel was van ’n uitgebreide misdaadnetwerk.
Hiertoe boek sal niemand koud laat nie.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Die Nuwe Afrikaanse Man: Los die Masker en Vind Jou Ware Krag
Die Nuwe Afrikaanse Man: Los die Masker en Vind Jou Ware Krag

楽天Kobo電子書籍ストア

In "Die Nuwe Afrikaanse Man: Los die Masker en Vind Jou Ware Krag" ondersoek ons die unieke uitdagings wat moderne Suid-Afrikaanse mans in die gesig staar. Met inspirasie uit Dr Glover se "No More Mr Nice Guy" bied hierdie boek 'n unieke aangepaste konsep vir alle mans wat hulle sal help om vry te breek van sosiale verwagtinge en dus hul ware krag te herontdek.

Hier sal mans leiding, ondersteuning en praktiese hulpmiddels vind om hul egtheid te herwin en hul ware krag te omhels. Deur sosiale verwagtinge uit te daag, selfbewustheid te bevorder en gesonder verhoudings op te bou, kan mans 'n positiewe bydrae lewer aan hul persoonlike lewens, gesinne, gemeenskappe en uiteindelik die bre?r samelewing.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Nuwe stemme 5
Nuwe stemme 5

楽天Kobo電子書籍ストア

Die Nuwe stemme-reeks is ’n visoen?re projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters. Dink maar aan die sukses wat debutante soos Danie Marais, Ronelda Kamfer en Loftus Marais gehad het nadat hulle aanvanklik in Nuwe stemme gedebuteer het. Daarby het ook bekroonde joernaliste Erns Grundling en Toast Coetzer sowel as die dramaturg, Tertius Kapp, en die musikant Hunter Kennedy in hierdie reeks hul kniebuiging gemaak. Vanjaar is daar opnuut bekende ?n opwindende name waaronder Desmond Painter, Fanie Viljoen en Pieter Odendaal. Die samestellers vir Nuwe stemme 5 is Heilna du Plooy en Loftus Marais.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
'n Maklike benadering tot die sakeplan Die praktiese gids vir die bekendstelling van nuwe projekte en die entrepreneuriale implementering van besigheidsidees
'n Maklike benadering tot die sakeplan Die praktiese gids vir die bekendstelling van nuwe projekte en die entrepreneuriale implementering van besigheidsidees

楽天Kobo電子書籍ストア

Hoe organiseer jy 'n maatskappy? Watter markanalises is noodsaaklik om sy opening te beplan? Hoe bestuur jy finansi?le en organisatoriese probleme wanneer jy 'n nuwe maatskappy begin? Hierdie boek versamel die kennis wat nodig is om die bogenoemde vrae op te los en om nuttige oplossings te skep om die beste uit jou beginnende onderneming te haal.

Wanneer jy besluit om 'n nuwe besigheid te begin, is dit nie genoeg om te weet wat jy beoog nie. Jy moet ook 'n plan h? om dit te bereik. In hierdie gids sal jy ontdek hoe om 'n goed funksionerende sakeplan te skep, 'n onmisbare hulpmiddel vir die bekendstelling en bestuur van enige aktiwiteit wat daarop gemik is om in die huidige hoogs- mededingende markte te opereer.

Ontdek nou in 'n eenvoudige en toeganklike manier die nuttige kennis om 'n besigheidplan te organiseer, beplan en skryf. Alle inligting word op 'n eenvoudige en toeganklike manier aangebied, sodat jy vinnig die grondbeginsels van die saak kan bekom. Hou op om tyd te mors met duisende bladsye teoretiese tekste en geniet uiteindelik 'n boek wat jou bied wat jy soek teen 'n onklopbare prys.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Nuwe Stories 3
Nuwe Stories 3

楽天Kobo電子書籍ストア

Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig word met die sewentien verhale in hierdie bundel afgesluit. Vanjaar se verhale ? soos byeengebring deur Suzette Kotz?-Myburgh en Leti Kleyn ? belig uiteenlopende temas soos skuld en onskuld, grootword en veroudering, moord en die dood, familieverhoudings, kwesbaarheid en verlies, liefde en seks. Die skrywers is Frederick J. Botha, Luka Dreyer, Susan Gaigher, Carla Kargaard, Corn? Koegelenberg, Martin Laubscher, Ilisna Nel, Carien Smith, Tanya van Buuren, Helo?se van der Walt, Christina van Deventer en Elani Venter.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Kwantumverstrengeling en sinkronisiteit. Nie-lokaliteit, veld van sterkte, ekstrasensoriese persepsies. Die verrassende eienskappe van kwantumfisika. Kwantum- en metafisiese fisika van die heelal. Nuwe interpretasies. Afrikaanse taal
Kwantumverstrengeling en sinkronisiteit. Nie-lokaliteit, veld van sterkte, ekstrasensoriese persepsies. Die verrassende eienskappe van kwantumfisika. Kwantum- en metafisiese fisika van die heelal. Nuwe interpretasies. Afrikaanse taal

楽天Kobo電子書籍ストア

258 bladsye. 55 illustrasies.

Dikwels word ons daaglikse lewe vergesel van intu?sie en omens. Daar is episodes van telepatie of ander sensasies van die siel wat die bestaan van mans vergesel. Hierdie verskynsels is nie skaars nie en raak almal. Sommige geleerdes, met 'n meer oop mentaliteit, wou die onderwerp wetenskaplik aanpak. Hulle het gewonder of daar 'n manier is om ekstrasensoriese ervarings te verstaan sonder om okkultisme, mitologie of pseudo-godsdienstige filosofie? te gebruik.

Kwantumfisika bied positiewe antwoorde op hierdie vraag. Dit is nou seker dat die element?re deeltjies met mekaar verbind is. Kwantumverstrengeling bevestig dat in die vlak van die element?re deeltjies "alles een is". In hierdie eenheid kan ons 'n gedagte van die heelal herken. Miskien Plato's Anima Mundi. Miskien is die Kollektiewe onbewuste van Carl Jung. Miskien Tao van Oosterse filosofie. Of dalk 'n heeltemal nuwe visie van die werklikheid, wat die materiaal en die psigiese verenig. Die skrywer, met die duidelikheid van 'n deskundige kommunikeerder, behels die leser in hierdie onderwerpe van refleksie.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
'n Nuwe wildernis
'n Nuwe wildernis

楽天Kobo電子書籍ストア

Op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika breek die hel los. In die loopgrawe krimp jong soldate ineen. Skaars ses maande gelede was die meeste van hulle nog op die skoolbanke, nou sit hulle in die vuurkring van die vyand vasgevang, ’n kring wat meedo?nloos om hulle toetrek . . . Hierdie rou, eerlike verkapte roman bied ’n blik op die ervarings van ’n groep soldate tydens en n? die grensoorlog in die destydse Suidwes-Afrika. Die gebeure strek van die aanvang van die oorlog in die vroe? jare sewentig, deur die sogenaamde derdemagbedrywighede wat die Suid-Afrikaanse politieke oorgang voorafgegaan het, tot aan die vooraand van die WVK. Op jong soldate soos Cassie Carstens, Leo Steyn en Khanda Mahlatini laat die verskrikking, ontnugtering en absurditeit van die oorlog en die verwoestende nadraai daarvan letsels wat hul lewens onherroepelik verander. A raw, honest look at the experiences of a group of soldiers during the border war in Namibia, told in a fragmented novel. The horror, disillusionment and absurdity of war is revealed in story after story. Stretching from the start of the war in the 70s until shortly before the transition to democracy, the lives of young soldiers such as Cassie Carstens, Leo Steyn and Khanda Mahlatini are scarred for life by the war and its aftermath.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Oorheers Susan. Die Nuwe Werk Oorheers Susan, #1
Oorheers Susan. Die Nuwe Werk Oorheers Susan, #1

楽天Kobo電子書籍ストア

Nadat sy universiteit voltooi het, gaan Susan na haar eerste werk, 'n werk wat verskaf word deur 'n familievriend, Robert, wat nog altyd 'n spesiale begeerte na sy vriend se dogter gehad het.

Hierdie spesiale wens is om Susan onder sy oorheersing te kry ...

Die nuwe werk (erotiese oorheersing) is 'n roman met sterk erotiese BDSM-inhoud en op sy beurt 'n nuwe roman wat tot die Erotic Domination-versameling behoort, 'n reeks romans met ho? romantiese en erotiese BDSM-inhoud.

Dit behoort ook aan 'n nuwe reeks, Oorheers Susan, waar ek Susan se avonture in haar voorleggingskant sal vertel.

(Alle karakters is 18 jaar of ouer)

Nota oor die skrywer:

Erika Sanders is 'n internasionaal bekende skrywer, vertaal in meer as twintig tale, wat haar mees erotiese geskrifte, weg van haar gewone prosa, met haar nooiensvan onderteken.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Krok en Dil Vlak 3 Boek 6 Ek soek 'n nuwe naam
Krok en Dil Vlak 3 Boek 6 Ek soek 'n nuwe naam

楽天Kobo電子書籍ストア

Dil soek 'n nuwe naam.
'n Naam wat beter by hom pas. Moet hy 'n langer naam kies? Of 'n snaakse naam? Of 'n naam wat lekker klink? Krok het 'n plan ...
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Die nuwe afrigter
Die nuwe afrigter

楽天Kobo電子書籍ストア

Tien jaar later stap Hermien se ou buurmaatjie weer haar lewe binne as haar nuwe swemafrigter. Sy besef gou dat sy nooit opgehou het om hom lief te he nie, maar glo nie hy voel meer so nie.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Nuwe stories 2
Nuwe stories 2

楽天Kobo電子書籍ストア

Twintig kortverhale deur die skrywers op die kortlys van Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd. Die stories bied dikwels verrassende nuwe blik op ’n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend plaasmoorde, liefde na die dood en die paranoia van beide ’n kleindorpse en stedelike bestaan.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
大光電機(DAIKO) LLY-7065NUWE アウトドアライト 間接照明 L=1000タイプ 調光(調光器別売) 白色 インダイレクトライト LED内蔵 防雨形 ステンカラー
大光電機(DAIKO) LLY-7065NUWE アウトドアライト 間接照明 L=1000タイプ 調光(調光器別売) 白色 インダイレクトライト LED内蔵 防雨形 ステンカラー

住宅設備機器のcoordiroom

※画像の価格や、数値等は改訂する場合があります。※商品によっては取付け工事が必要なものもございます。取付方法につきましては、事前に必ずメーカーHP等でご確認下さい。※LED器具と蛍光灯器具では表示基準が異なります。蛍光灯器具のエネルギー消費効率とLED器具の固有エネルギー消費効率の値を、そのまま比較することのないようご注意ください。 【各メーカーお問い合わせ先一覧】 製品に関するお問い合わせはこちらからお願い致します。 2026年1月時点のメーカー情報・カタログ情報に準拠しております。 ※型番を事前にご確認の上、お問い合わせいただきますよう宜しくお願い申し上げます。 ※写真はイメージです ※メーカー都合により外観・仕様は予告なく変更されることがあります。  ご購入前にメーカーサイト等でご確認をお願い致します。 カテゴリ:照明器具 アウトドアライト 間接照明 インダイレクトライト メーカー:大光電機 DAIKO 型番:LLY-7065NUWE / LLY7065NUWE 類似商品はこちら大光電機 LLY-7065NUNE アウトドア61,885円大光電機 LLY-7066NUWE アウトドア97,900円大光電機 LLY-7064NUWE アウトドア63,125円大光電機 LLY-7065LUWE アウトドア75,146円大光電機 LLY-7065LUNE アウトドア61,885円大光電機 LLY-7065YUNE アウトドア75,146円大光電機 LLY-7065YUWE アウトドア75,146円大光電機 LLY-7066NUNE アウトドア92,142円大光電機 LLY-7064NUNE アウトドア51,985円新着商品はこちら2026/4/4タカギ H790WT6H 蛇口直結型浄水器 m5,186円2026/4/4タカギ H790BK6H 蛇口直結型浄水器 m5,186円2026/4/4タカギ JL366MN 取替スパウト メッキ 14,206円再販商品はこちら2026/4/6三菱 EL-D07/2 AHZ ベースダウンラ9,419円2026/4/6パナソニック XAS1012LCB1 スポット9,546円2026/4/6東芝 LEKT412694HYN-LD9 ベー14,649円2026/04/06 更新

詳細はこちら
大光電機 LLY-7065NUWE LED間接照明 Σ
大光電機 LLY-7065NUWE LED間接照明 Σ

住設建材カナモンジャー

※写真はメーカーカタログ掲載の代表写真を利用している場合があり、  本商品の写真とは限りません。 【商品の仕様・機能 等について】 商品のお問い合わせは下記よりお願いいたします。  大光電機株式会社  ナビダイヤル 0570-003-937  受付時間:月曜日〜金曜日 9:00〜17:00  (土・日・祝・祭日、夏季、年末年始休業日を除く)

詳細はこちら
Nuwe stories van Rivierplaas
Nuwe stories van Rivierplaas

楽天Kobo電子書籍ストア

Alba Bouwer se plaasstories is klassiek in Afrikaans. Baie lesers dink met heimwe? terug aan die lees van die avonture van Alie en Lulu op Rivierplaas in die Vrystaat. Een van die ander sentrale karakters is ongetwyfeld ou-Melitie, wat altyd geduldig na Alie se stories luister en wyshede kwytraak (en nie skroom om haar tereg te wys nie!), en Sanna en klein-Melitie met wie Alie en Lulu so lekker speel.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
LLY7065NUWE 大光電機 エクステリア 間接照明 L1000タイプ PWMタイプ 白色 4000K 調光可能 防雨型 LLY-7065NUWE
LLY7065NUWE 大光電機 エクステリア 間接照明 L1000タイプ PWMタイプ 白色 4000K 調光可能 防雨型 LLY-7065NUWE

照明デポ

【仕様】●メーカー:大光電機/ダイコー/DAIKO●型番:LLY7065NUWE●JANコード:4955620880463●エクステリア 間接照明●PWMタイプ●白色●4000K●調光可能●L1000タイプ●防雨型【ご注意】※寿命は、全光束が初期の70%となる時間です。寿命は設計値であり、保証値ではありません。

詳細はこちら
Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes 'n Praktiese gids
Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes 'n Praktiese gids

楽天Kobo電子書籍ストア

Daar is hoop vir ADHD-lyers! Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy: ? die jongste inligting oor ADHD by kinders ?n volwassenes ? nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie ? wenke vir ouers en onderwysers ? oefeninge wat daagliks gedoen kan word ? raad met die dieet ? die nuutste oor medikasie Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek. Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Bosveldparadys se nuwe sjef
Bosveldparadys se nuwe sjef

楽天Kobo電子書籍ストア

Louise het een vereiste vir die volgende man in haar lewe: om haar seun lief te he soos 'n eie kind. Hierdie mag dalk haar tweede kans met Tinus wees, maar hy is banger vir kinders as die duiwel vir 'n slypsteen. Sal hul liefde die wankelrige eerste tree oorleef? BONUSKORTVERHAAL: Soeter as sjokoladekoek - Susan Olivier Lindie kyk na die naambordjie bokant die blink glasvensters. Lekkerbekkiebakkery. Sy het nie so A oase tussen twee plattelandse dorpies verwag nie. Ook nie die blonde breedgeskouerde reus in A netjiese wit oopslaanhemp en jeans nie. Al wat hy kortkom is A voorskoot, dan lyk hy soos haar droomman.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Die nuwe Afrikaanse prosaboek
Die nuwe Afrikaanse prosaboek

楽天Kobo電子書籍ストア

Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n viering van verskeidenheid. Dit bied ’n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers asook voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme. Jan Rabie, wat in die laat-1950’s die kontoere van die liter?re landskap verl? het met sy soms absurde, soms filosofiese, soms politieke “prosas”, dien as inspirasie. Met Rabie-verhale as invalshoek is hierdie ’n bloemlesing van eggo’s, spore en teenspraak in die werk van die wyd uiteenlopende skrywers wat hom opgevolg het. Die bundel bevat 149 verhale deur 57 skrywers. Vyftien van hierdie verhale is deur nuwe stemme: Sisca Julius, Lynthia Julius, Brian Fredericks, Madr? Marais, Maruanda Wynne en Mich?le Meyer. Daar is ook nuwe verhale wat nog nie voorheen elders verskyn het nie deur onder andere, Ronelda S. Kamfer, Gerda Taljaard, Chase Rhys, Zirk van den Berg, Christine Barkhuizen-le Roux, Jolyn Phillips, Jaco Fouch? en Kirby van der Merwe.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Spoke en ander gruwelike goed (nuwe uitgawe)
Spoke en ander gruwelike goed (nuwe uitgawe)

楽天Kobo電子書籍ストア

Daar is r?rig, ?rig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in ’n nagmerrie! So s? die skrywer van hierdie lekker boek vol grillerige stories, en hy w??t, want hy het al ’n spook gevang. Maar wees gewaarsku ? hierdie boek is nie vir sissies nie. So skakel al die ligte in die huis aan, maak seker die vensters is dig toe en al die deure gesluit ? eers dan kan jy begin lees.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Die Nuwe Testament: 'n Inleidende Studiegids
Die Nuwe Testament: 'n Inleidende Studiegids

楽天Kobo電子書籍ストア

Ontdek die Nuwe Testament. Verstaan wat die skrywers destyds bedoel het. Vind uit wat die Bybeltekste vandag beteken. Hierdie studiegids is ideaal vir individue of groepe wat die Bybel vir die eerste keer ontdek, of die Bybelboeke beter wil verstaan.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
'n Nuwe begin Derde verhaal in omnibus 4
'n Nuwe begin Derde verhaal in omnibus 4

楽天Kobo電子書籍ストア

’n Nuwe begin gaan oor ’n jong vrou wat n? ’n ernstige motorongeluk aan geheueverlies ly. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek tot haar ontsteltenis dat die mens wat sy blykbaar die laaste paar jaar was, nie juis ’n aantreklike persoon was nie. Wil haar man haar regtig terugh??
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら
Haar nuwe buurman
Haar nuwe buurman

楽天Kobo電子書籍ストア

Eers kuier hy by die dogter, toe by die ma, maar eintlik het Martin Erlank haar plaas in die oog. Saggies-saggies lei hy hulle in die strik, maak hy haar sag. Hannah wil hom graag glo.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。

詳細はこちら